Tagged: Jesaja

image_pdfimage_print

Ek sal hulle genees (57:14-21) – Francois Malan

Na die aanslag op die oortreders in 57:3-13a verander die toon weer skielik in 57:14-21. Die teenstelling tussen oordeel en versekering is tipies van Jesaja wat telkens God se oordeel baie ernstig opneem, maar herhaaldelik hoop ná die oordeel beklemtoon....

Die onregverdiges (57:3-13) – Francois Malan

57:3 Met die vers begin die lang deel (57: 3-13a) oor die onregverdiges, met wie die digter-profeet nie simpatie het nie – ‘Maar julle!’ (julle onregverdiges) teenoor die regverdiges wat in vrede lewe en sterf. Die kwaaddoeners word voor ’n...

image_pdfimage_print