Tagged: Job

image_pdfimage_print

Job 23 – Johann Voges

Skriflesing                                   Job 23 1 – 17 Die Boodskap, CUM Boeke 1Job het gereageer op wat Elifas te sê gehad het. Hy het gesê: 2“Ek wil vandag weer kla. Ek is nog steeds opstandig omdat ek swaarkry. Ek kreun van swaarkry....

Job se herstel

Walking is man’s best medicine. –Hippokrates, die vader van die geneeskunde  (460-377 vC)

 

Job se herstel

Nadat  Job vir sy vriende gebid het, het die Here die omstandighede van Job verander en hom twee keer soveel gegee as wat hy gehad het (Job 42:10).

Job se herstel was nie net ‘n beloning vir sy geregtigheid nie – dit wat ook God se vrygewigheid wat ‘n groot rol gespeel het.  God skuld ons niks nie, maar dit het Hom nog nooit verhoed om vir ons alles te gee nie.

Job bid vir sy drie vriende (2)

Job bid vir sy drie vriende (2) – Francois Malan

Johan het ‘n vorige vraag gevra. Prof Francois Malan het die geantwoord. U sal dit kry onder: Job bid vir sy drie vriende. Nou het Johan ‘n opvolgvraag gevra:

Baie dankie vir die antwoord. Dit lyk my egter navrae is `n moeilike saak,want dit bring nuwe vrae na vore.

In hierdie geval byvoorbeeld – wonder mens waarom Elihu se toespraak ingevoeg is,aangesien dit tog ook die sentrale mistasting van beloning op reg lewe en straf op sonde as inhoud gehad het.

image_pdfimage_print