Tagged: Lukas

image_pdfimage_print

Die Evangelie volgens Lukas: Jesus voor die hoëpriester en Petrus verloën Jesus (Luk 22:54-62) – Francois Malan

22:54 Lukas noem kortliks die verskyning van Jesus in die hoëpriester se ampswoning. Johannes 18:13-24 het eers ’n verskyning voor Annas, die skoonvader van Kajafas. Markus vertel dat die hoëpriester, die leierpriesters, ouderlinge en die skrifkenners by die onwettige nagtelike...

image_pdfimage_print