Tagged: Simbole

image_pdfimage_print

Bose simbole wat jou geestelik kan beïnvloed

Bose simbole wat jou geestelik kan beïnvloed – Kobus Kok

Corne vra: 

Ek wil nou baie seker maak. My dogter was op n kamp waar hulle opleiding ontvang mbt musiek in die moderne wêreld. Daar is verskillende popgroepe en selfs Afrikaanse alternatiewe ” rock bands” waar woorde en tekens in hulle musiek en video’s voorkom wat satanistiese oorsprong het. ‘n Rukkie gelede was daar n e-pos oor die Monster energie drankie wat sportmense gebruik.

Simbole in die Bybel

Simbole in die Bybel

Mense stry baie oor hoe letterlik ons die Bybel moet lees. As daar in Openbaring 21 staan dat die hemel soos ʼn stad van goud en edelgesteentes is, gaan dit letterlik so wees? Of as die Bybel sê dat God ons “loskoop” met Jesus se bloed, beteken dit dat God Jesus se bloed letterlik in geld verander en dit aan die duiwel betaal? Sjoe, moet God regtig die duiwel so betaal?

image_pdfimage_print