Tagged: Visie

image_pdfimage_print

Israel visie – Hermie van Zyl

Kobus vra:http://www.bybelkennis.co.za/geloofsvrae-die-toekoms-van-die-jode/ Ek kry kry al hoe meer met verskillende vlakke van Israel Visie te doen. Ek sê sonder enige skaamte direk aan die groepe dat ek nie ‘n “Israel Visie” of “Israeliet” is nie. Hulle sê die Europeërs is...

God is aan die beweeg

You see things as they are and ask ‘Why?’ But I dream things that never were and ask ‘Why not?’ – George Bernard Shaw

God is aan die beweeg

God is aan die beweeg. Daarom gaan geloof dikwels met ‘n mate van rusteloosheid gepaard.  God roep vir Abraham, maar sy bestemming is vir hom onbekend. Al wat hy weet, is dat dit God is wat roep. Maar as God roep is daar ‘n stem bo ons en ‘n visie voor ons.

Ons moet egter versigtig wees.

NEHEMIA – VISIE (2)

This above all: to thine own self be true,

And it must follow, as the night the day,

Thou canst not then be false to any man.

William Shakespeare (1564-1616)

 

Nehemia – Visie (2)

Daar is al heelwat boeke oor Nehemia as leier geskryf. Nou het nog ‘n nuwe boek verskyn: Leader after God’s own Heart deur Jim George (2012). Kom ons kyk na sekere aspekte van Nehemia se leierskap.

 

Kenmerke van ‘n visie

  • ‘n Visie moet diep gevoel word.

NEHEMIA – VISIE (1)

The Bible is alive; it speaks to me. It has feet; it runs after me. It has hands; it lays hold of me! —Martin Luther

 

Nehemia – Visie (1)

Daar is al heelwat boeke oor Nehemia as leier geskryf. Nou het nog ‘n nuwe boek verskyn: Leader after God’s own Heart deur Jim George (2012). Kom ons kyk na sekere aspekte van Nehemia se leierskap.

 

Kenmerk #11: Visie … gee rigting aan jou leierskap

Stuur my na Juda toe, na die stad waar my voorvaders begrawe is, sodat ek die stad kan herbou (Nehemia 2:5).

Toe Nehemia sien die mure is herbou, wou hy feesvier. Die onmoontlike is bereik; teen alle verwagting in het die mense gewerk en opgeoffer. Wat moet Nehemia nou doen? Aftree?

image_pdfimage_print