Tagged: Volwqassenheid

image_pdfimage_print

Ek is nou ‘n volwassene

Gratitude is happiness doubled by wonder – G.K. Chesterton

Ek is nou ‘n volwassene

Wanneer is ‘n persoon ‘n volwassene? As hy die huis verlaat? As hy begin werk? Dit lyk nie asof hierdie dinge outomaties ‘n persoon ‘n volwassene maak nie. Volwassenheid is ‘n geleidelike, daaglikse proses. Dit gebeur nie op een spesifieke oomblik nie, maar na jare van wyse besluite. Hierdie is ‘n ingewikkelde, soms pynlike, proses. Hier is ‘n paar hulpmiddels.

  • Besef dat  jy nie die middelpunt van die wêreld is nie – die wêreld draai nie om jou nie. Ons stel onrealistiese verwagtings van onsself, ons beroep, ons huwelik, ens.
image_pdfimage_print