Tagged: Water

image_pdfimage_print

Hoe leef ’n mens in die woestyn “sonder water”?

Hoe leef ‘n mens in die woestyn “sonder water”? – Jan van der Watt

Sonder water kan ‘n mens nie leef nie. Kom ‘n mens egter in Israel by plekke soos Kumraan of Masada wonder jy hoe die mense aan die lewe gebly het, want dit is in die middel van ‘n woestyn. Waar het hulle water vandaan gekry?

image_pdfimage_print