Verskillende vorms van doop?

Verskillende vorms van doop? – Jan van der Watt

Ben vra:

Ek is erg bekommerd. Ek het die webblad besoek, maar dit wil vir my voorkom of elkeen maar kan kies in watter doop hy of sy belang stel na gelang van die verskillende skrywers se sieninge. Dit kan mos nie. EfesieƩrs4,5 leer vir ons een Here een geloof een doop.