Ware priester, doeltreffende offer.

Calvyn

Ware priester, doeltreffende offer.

Die hoëpriesterskap van Christus is ‘n tema wat ons gereeld in die Hebreër-brief kry. Verskeie aspekte hiervan word beklemtoon.

 

  • Jesus Christus is die groot Hoëpriester. Hy het persoonlik die offer vir die sondes van die mens gebring – Hy was in werklikheid die offer. Met sy eie bloed en nie met dié van bokke en kalwers nie, het Hy net een maal die heiligdom binnegegaan en ‘n ewige verlossing tot stand gebring (9:14).
  • Die Ou Testamentiese rituele was nie die model wat Jesus se hoëpriesterskap nageboots en vervul het nie. Die Ou Testamentiese ritueel is nie die model nie, maar die afskrif: Hulle bedien egter slegs ‘n afbeelding en skadubeeld van die hemelse heiligdom (8:5). Jesus se bediening is tans in die hemelse tabernakel (8:2).

    Die Hebreër-skrywer gaan verder en maak sekere gevolgtrekkings uit God se groot Hoëpriesterskap:

    • (10:22).
    • (10:39).
    • (12:1 – 2).
    • (13:13 – 14).

    Dit is die pad waarlangs Christus ons sal lei in die teenwoordigheid van God.