10 Plae -“Toevalige Natuurrampe”? – Johann Voges

‘n Leser vra

Het die artikel oor 10 plae gelees, met ‘n beloofde opvolg artikel oor hoekom sommige wetenskaplikes die plae as “toevallige” natuurrampe beskou. Kon egter nie die opvolg artikel kry nie. Ek is egter baie nuuskierig om te sien hoe kan God se vermoë om die natuur te beheer “wetenskaplik” verklaar word.

Dr Johann Voges Antwoord

Oor die verstaan en betekenis van die 10 plae destyds in Egipte stel ek voor dat jy die volgende artikels hieroor lees wat jou vrae daaroor sal antwoord…

 As jy in ons webtuiste (www.bybelkennis.co.za) se soekfunksie intik “tien plae” sal jy die volgende artikels hieroor kry…

  1. Die Tien Plae (1) – Coen Slabber (https://www.bybelkennis.co.za/die-tien-plae-1/)
  2. Die Tien Plae (2) – Coen Slabber (https://www.bybelkennis.co.za/die-tien-plae-2/)

 Ek dink hierdie volgende artikels mag jou verder help in die verstaan en verklaring van die 10 plae…

  1. Plae van Egipte – wikipedia (https://af.wikipedia.org/wiki/Plae_van_Egipte#:~:text=Die%20Plae%20van%20Egipte%2C%20ook,laat%2C%20om%20in%20die%20woestyn)
  2. 10 plae in Egipte – dr Hennie van Wyk (https://www.ssplus.co.za/bybelstudie/10Plae-boekie.pdf)
  3. Eksodus 6:27-7:25 – Egipte sal besef Ek is die Here deur die plae wat Ek stuur – Chris van Wyk (https://bybelskool.com/eksodus-627-725-egipte-sal-besef-ek-is-die-here-deur-die-plae-wat-ek-stuur/)
  4. Eksodus 10:1-27 – Die plae illustreer God se seën of straf vir dié wat Hom gehoorsaam of teenstaan – Chris van Wyk (https://bybelskool.com/eksodus-101-27-die-plae-illustreer-god-se-seen-of-straf-vir-die-wat-hom-gehoorsaam-of-teenstaan/)
  5. Plae – HL Bosman (https://ecke.co.za/plae/)
  6. The science behind the 10 plagues of Egypt – Live Science Staff (https://www.livescience.com/58638-science-of-the-10-plagues.html)

 Skrywer: Dr Johann Voges




Moses? – Johann Voges

‘n Leser vra,

Moses was 3 maande oud toe sy ma hom op die rivier in die die mandjie gesit het. Sy Ma het hom toe gesoog vir ñ tyd lank voor sy hom na die paleis van die Egiptiese prinses toe geneem het waar hy geskool in lees en skryf was. Gedurende die tyd wat sy ma hon gesoog het het hy waarskynlik net Hebreeus gehoor. Maar toe hy by die Egiptiese prinses aangekom het toe hy nog klein was, neem ek aan het hy nie weer Hebreeus gehoor nie, en seker net in die taal van die Egiptenare gekommunikeer seker tot hy ñ volwasse jong man was,
My vraag is:
1-weet ons of hy wel Hebreeus magtig was toe God hom terug gestuur het Egipte toe?
2- Weet ons wat die taal van die Medianiete was , of hulle dalk ook Hebreeus gepraat het?

Dr Johann Voges antwoord

Daar is ‘n paar interessante artikels oor Moses op ons webtuiste (https://www.bybelkennis.co.za/. Tik by die soekfunksie “Moses” in en dan sal jy die volgende artikels kry wat jou vrae sal antwoord…

  1. Vraag: Moses se staf – Johann Voges (https://www.bybelkennis.co.za/vraag-moses-se-staf-johann-voges/)
  2. Die oue weerklink in die nuwe: Die Eksodus en Moses – Jan van der Watt (https://www.bybelkennis.co.za/die-oue-weerklink-die-nuwe-die-eksodus-en-moses-jan-van-der-watt/)
  3. Die oue weerklink in die nuwe: Deur die woestyn – Jan van der Watt (https://www.bybelkennis.co.za/die-oue-weerklink-die-nuwe-deur-die-woestyn-jan-van-der-watt/)
  4. Die oue weerklink in die nuwe: Moses (1) – Jan van der Watt (https://www.bybelkennis.co.za/die-oue-weerklink-die-nuwe-moses-1-jan-van-der-watt/)
  5. Die oue weerklink in die nuwe: Moses (2) – Jan van der Watt (https://www.bybelkennis.co.za/die-oue-weerklink-die-nuwe-moses-2-jan-van-der-watt/)
  6. Die oue weerklink in die nuwe: Moses (3) – Jan van der Watt (https://www.bybelkennis.co.za/die-oue-weerklink-die-nuwe-moses-3-jan-van-der-watt/)
  7. Die oue weerklink in die nuwe: Die nuwe wet – Jan van der Watt (https://www.bybelkennis.co.za/die-oue-weerklink-die-nuwe-die-nuwe-wet-jan-van-der-watt/)
  8. Moses en sy geloof – Kobus Kok (https://www.bybelkennis.co.za/moses-en-sy-geloof/)
  9. Watter taal het Moses gepraat? – Francois Malan (https://www.bybelkennis.co.za/watter-taal-het-moses-gepraat/)

 

Daar is nog heelwat ander artikels oor “Moses” op ons webtuiste … maar ek dink hierdie behoort nie net jou vraag te antwoord nie, maar ook ‘n wyer kykie te gee op die boodskap oor Moses in die Bybel

Skrywer:  Dr Johann Voges




Vergifnis – Johann Voges

Ek het die Artikel gelees van Prof Hermie van Zyl rakende egbreuk.
Na aanleiding daarvan is ek nou baie benoud en onseker en ek hoop iemand kan vir my meer breedvoerige antwoorde gee.

My hele lewe het ek altyd my bes probeer om die reguit pad te stap en eerlik was dit altyd ook die lekkerste en veiligste pad vir my en natuurlik ook hoe ek groot geword het. My getroude lewe met my vorige eggenoot was stil, kuis en kalm. Ons het die Here saam gedien en het ‘n pragtige dogterjie in die lewe gebring.

Iewers het ek die pad byster geraak sonder dat ek besef het wat met my aangaan.
Ek het my man met ‘n ander man verneuk, hy het dit uitgevind en natuurlik van my geskei.

maande daarna het ons die Here en my ex man vergifnis gevra.

Ek het toe na die egskeiding met die man getrou waarmee ek eg gebreek het want ek het gevoel dit is die regte ding om te doen,so- ook vir my dogter.
Ek dien wel die Here maar ek begin wonder na aanleiding van die artikel of ek oppad hel toe is en myself bedrieg.

Is ek nogsteeds besig met egbreuk omdat ek met hom getroud is? God se genade is groot ja maar moes ek vergifnis gevra het en dan ongetroud gebly het of is ek (ons) wel vergewe en sal ons as ons die pad reguit bly loop die ewige lewe beerwe?

Ek weet niemand kan oordeel en se ja of nee nie, maar gee my net duidelikheid asb.

Dr Johann Voges Antwoord

Ek hoor jou selfverwyt en skuldgevoel oor die artikel wat jy van Hermie van Zyl gelees het oor “egbreuk”. Ongelukkig is dit ons almal se swaarkry, nie die vergiffenis en liefde wat ek by die liewe Here gekry het oor wat ek verkeerd gedoen of gesê het nie, maar hoe om daarna myself te kan liefhê en te kan vergewe as een wat vergewe is en dan myself kans te gee om gesond te raak van die letsels of skade wat my verkeerde keuses veroorsaak het waarvoor ek vergifnis gekry het.

Ek wil voorstel dat jy die volgende artikels van Hermie van Zyl op ons webtuiste (https://www.bybelkennis.co.za/) lees. Tik by die soekfunksie “vergifnis” in en dan sal jy die volgende artikels kry wat Hermie geskryf het wat ek dink jou kommervrae sal antwoord…

  1. Verband tussen eenmalige vergifnis en voortdurende pleit om vergifnis – Hermie van Zyl (https://www.bybelkennis.co.za/verband-tussen-eenmalige-vergifnis-en-voortdurende-pleit-om-vergifnis-hermie-van-zyl/)
  2. Vergifnis en skuldbelydenis – Hermie van Zyl (http://www.bybelkennis.co.za/vergifnis-en-skuldbelydenis-hermie-van-zyl/)
  3. Vergifnis en geregtigheid – Hermie van Zyl (https://www.bybelkennis.co.za/vergifnis-en-geregtigheid-hermie-van-zyl/)
  4. Vergifnis en grense – Hermie van Zyl (https://www.bybelkennis.co.za/vergifnis-en-grense-hermie-van-zyl/)
  5. Vergifnis en skuldbelydenis – Hermie van Zyl (https://www.bybelkennis.co.za/vergifnis-en-skuldbelydenis-hermie-van-zyl/)
  6. Vergifnis en genade – Hermie van Zyl (https://www.bybelkennis.co.za/vergifnis-en-genade-hermie-van-zyl/)
  7. Vergifnis noodsaaklik – Hermie van Zyl (https://www.bybelkennis.co.za/vergifnis-noodsaaklik-hermie-van-zyl/)
  8. Vergifnis – Hermie van Zyl (https://www.bybelkennis.co.za/vergifnis-hermie-van-zyl/)
  9. Vergifnis na erge trauma – Hermie van Zyl (https://www.bybelkennis.co.za/vergifnis-na-erge-trauma-hermie-van-zyl/)
  10. ‘n Sondige lewe en vergifnis – Hermie van Zyl (https://www.bybelkennis.co.za/n-sondige-lewe-en-vergifnis-hermie-van-zyl/)

Daar is nog heelwat ander artikels oor vergifnis … maar ek dink bogenoemde 10 behoort jou vraag te antwoord.

Skrywer: Dr Johann Voges




Skatte in die Hemel? – Johann Voges

‘n Leser vra

Boodskap Teks:
Die skatte in die hemel waar jou hart is…..
Uitgesluit fisiese dinge op aarde waar mot, roes en diefstal plaas vind.

Verduidelik asb

Antwoord

Dr Johann Voges antwoord

Om jou vraag te antwoord, wil ek voorstel dat jy na ons webtuiste toe gaan (https://www.bybelkennis.co.za) en by die soekfunksie intik “skate in die hemel” en jy sal die volgende artikels daar kry wat jou vraag sal beantwooord …

 

  1. Skatte in die Hemel – Coen Slabber (https://www.bybelkennis.co.za/skatte-in-die-hemel-3/)
  2. Skatte in die hemel (2) – Dirk Venter (https://www.bybelkennis.co.za/skatte-in-die-hemel-2/)
  3. Skatte in die Hemel – Jan van der Watt (https://www.bybelkennis.co.za/skatte-in-die-hemel/)

Skrywer: Dr Johann Voges