Kan mens Geloof hê Sonder gebed? – Johann Voges
‘n Leser vra: Stelling: mens kan nie bid sonder geloof dat jy sal ontvang waarvoor jy gebid het nie. Hoop, geloof en vertroue loop hand aan hand.MAARKan mens geloof hê sonder gebed? Is die stelling van geloof, hoop en vertrou...