|
Vrydag, 12 Augustus 2011 12:33 |
Geloofsvrae: Strukture - Adrio König
Die Wese van die sonde
2. Strukture
Maar sonde is ook meer as slegte verhoudings. Sonde néstel ook in strukture, en dit is juis in strukture waar die mag van die sonde duidelik na vore kom.
|
|
Lees meer...
|
|
|
Donderdag, 27 Januarie 2011 06:40 |
Die Doop van Kinders - Jan van der Watt
Kotie vra:
Ek wil graag uitklaring kry van die volgende asseblief:
1. Deur te doop word ons deel van God se genadeverbond. Wat as 'n persoon/kind/babatjie doodgaan voor hy/sy gedoop word, gaan die persoon dan outomaties hel toe?
2. As gelowige ouers hulle kinders laat doop, word dit dan outomaties aanvaar dat indien die kind/ers op 'n baie jong ouderdom sterf, gaan die kind/ers outomaties hemel toe omrede die ouers gelowig is?
3. As ongelowige ouers hulle kinders laat doop, en die kind/ers gaan op 'n vroeë ouderdom dood, gaan die kind/ers dan hel toe omdat die ouers nie gelowig is nie?
|
|
Lees meer...
|
|
Donderdag, 10 September 2009 06:45 |
Om God oral te kan sien - selfs in "onheilige" plekke - Kobus Kok
Is dit waar dat God ons slegs in stiltetyd ontmoet en nie in die wind, storms, aardbewings ens. nie? Met ander woorde nie in ons daaglikse lewensstryd nie.
|
|
Lees meer...
|
|
|
Maandag, 13 September 2010 06:20 |
Wat het van Josef geword? - Kobus Kok
Benita vra:
Ek wil graag weet wat van Josef geword het aangesien daar later net nie meer oor hom geskryf word nie, slegs oor Maria. Is daar enige inligting oor hom of sy dood bekend?
|
|
Lees meer...
|
|
Maandag, 20 Julie 2009 06:00 |
Mag van die Satan(2) - Henk Geyer
Daar was ‘n vraag en antwoord oor die mag van die Satan. Na aanleiding daarvan skryf Henk Geyer:
Ek het die volgende verklaring van die mag wat aan Satan gegee is, gehoor. Ek sal u kommentaar waardeer:
|
|
Lees meer...
|
|
|
|