Category: Coen Slabber se Blog
DIE WÊRELD SAL NOOIT WEER DIESELFDE WEES NIE – ‘n Kind, Jesus, word gebore en word groot – Jan van der Watt
Kersfees word deur Christen en nie-Christen ewe hard gevier, maar om verskillende redes. Manne met lang baarde, engeltjies, sneeu, takbokke, alles is deel daarvan. Maar wat sê die Bybel daaroor? Deel 1 – die geboorteverhale van Jesus 1.1) Kom ons...
Ek cope nie meer nie: Moenie die Here onderskat nie – Jan van der Watt
Om as Christen hoop te verloor of handdoek in te gooi beteken om die deur in God se gesig toe te slaan. 1 Petrus 5:7 (p. 775) sê nie verniet nie: “Neem al die dinge waaroor julle julle bekommer of...