Engele – Francois Malan
Henk vra: Het engele verskyn in fisiese liggame in die Bybel?Verskyn hulle vandag steeds? Die 3 mans wat aan Abraham verskyn en saam geeet het-was die een God self? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: In Genesis 3:24 word reeds van...