Mense en Redding: Sonde (1) – Jan van der Watt
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Sondevergifnis en sonde wat nie vergewe word nie Daar moet verder aandag gegee word aan die...