www.bybelkennis.co.za Blog
Vraag: Joos vra: Waar staan dit in die Bybel dat in die laaste dae die kinders ongehoorsaam sal wees en die ouers gehoorsaam? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Oor die eerste deel van die vraag (ongehoorsame kinders), is daar...
Paulus stuur Epafroditus (Fil 2:25-30) 2:25 ‘Ek het dit noodsaaklik geag om Epafroditus, my broer, medewerker en medestryder en julle gesant, my helperin nood, na julle te stuur.’ Epafroditus, wat deur die gemeente gestuur was om Paulus in Rome te...
Paulus stuur Timoteus (Fil 2:19-24). Die Filippense is blykbaar meer bekommerd oor hulle eie belange as oor dié van ander (2:4). Paulus spreek dieprobleem aan deur hulle te wys op die voorbeeld van Christus in die gestalte van ’n slaaf...
2:14 ‘Doen alles sonder kla of teenpraat,’ Die wyse en gesindheid waarmee die gelowiges gehoorsaam moet saamwerk word onderstreep. ‘Sonder kla’ (chōrìsgongusmõn: sonder om jou misnoeë met ’n geknor of murmerings te kenne te gee). Dit bevorder slegte gevoelens inplaas...