Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
‘n Leser vra Ek is op soek na ‘n dominees wat bose geeste kan uitdryf. Dringend. Antwoord vanaf Prof Francois Ek glo dat geen dominee bose geeste kan uitdryf nie, en dat slegs die Here Jesus Christus dit kan...
Willem vra: Dit gaan hier oor Joh 7:8-10 Ons weet Om te lieg is verkeerd God kan nie lieg nie – Num 23:19; Tit 1:2 Dit wat nie in die lig is nie is in die duisternis ens.. Maar wat antwoord...
Jan vra: Onderwerp: Joh 20: 17: Raak My nie aan nie. By Jesus se verskyning aan Maria na Sy opstanding het Hy vir Maria gesê: Raak my nie aan nie, want Ek het nog nie opgevaar na my Vader nie;...
John vra: Die simboliese betekenis van tossels en waar staan dit in die Bybel ? Antwoord: Prof Herrie van Rooy antwoord: Die navraag gaan oor “tossels”. Ek dink nie die woord kom in die OAV of die NAV voor nie....