Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Gideon vra vanaf Facebook Wat is die betekenis daarvan dat Jesus in ‘n nuwe graf begrawe is volgens Matteus 27:60 en Lukas 23:53 Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Johannes 19:41 beklemtoon dat daar niemand anders nog ooit in die nuwe...
Pine vra: Psalm 22 – is dit van toepassing op Jesus se lewe? En waar in die Nuwe Testament is kruisverwysings? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: In die Nuwe Testament is die bekendste verwysing na Ps 22 die aanhaling...
‘n Leser vra: Wat is profetiese aksies? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord. Profetiese aksies of handelinge hang in die algemeen saam met die optrede en uitsprake van profete. Dit kan dus help om eers ‘n paar algemene opmerkings te...
Jan vra: In Eks 30:22-38 gee die Here vir Moses ‘n resep vir heilige salfolie waarmee by Aäron en sy seuns moes salf om die priestersamp te bedien asook die tabernakel en alles wat daarin was. Later is Israel se...