Category: Die Evangelie volgens Lukas – Bybelstudie deur Prof Francois Malan

image_pdfimage_print

Die Evangelie volgens Lukas: Jesus se optrede in Jerusalem (Luk 19:28-21:38) – Francois Malan

Hiervandaan volg Lukas oorwegend Markus as sy bron. Hy gebruik die vierde blok in Markus 11:1-13:37. Hier en daar word ander oorlewerings ingevleg. Hier is drie afdelings: gebeurtenisse wat met die intog saamhang, gesprekke en verduidelikings, en die toekomsrede.  Die...

Die Evangelie volgens Lukas: Die gelykenis van die tien muntstukke (Luk 19:11-27) – Francois Malan

Daar is ooreenkomste en verskille tussen hierdie gelykenis wat by Jerigo uitgespreek is en Matteus 25:14-30 wat in Jerusalem uitgespreek is. In Matteus gaan dit om verskillende groot bedrae wat volgens die slawe se bekwaamhede aan hulle toevertrou word vir...

image_pdfimage_print