Category: Coen Slabber se Blog

image_pdfimage_print

Jy het minder manne nodig

Jy het minder manne nodig Die twee leërmagte – Gideon se manne en die Midianiete wat Israel sewe jaar lank onderdruk het – se kampe lê naby aan mekaar. Die geveg is naby en daar word aanvaar dat Israel elke...

Dawid se aanbidding

Dawid se aanbidding In 1 Kronieke 16 lees ons van die feesviering met die inbring van die ark. Toe DIE Leviete die ark in die tent wat Dawid daarvoor opgeslaan het neergesit het, bring hulle vir God brandoffers en ‘n...

Om meer soos Jesus te word

  Om meer soos Jesus te word Elke kind van God wil meer soos Jesus word. Deur God se genade kan dit gebeur. Hierdie proses staan as heiligmaking bekend. Maar nou – julle is vrygemaak van die sonde en in...

image_pdfimage_print