Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Willie vra: Watter taal het Josef en die Egiptenare gepraat tydens sy verblyf in Egipte ? Het Jakob en sy seuns in dié tyd Hebreeus gepraat ? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Ek beantwoord vraag 1 en 2 saam...
Willie vra: In Galasiërs 3:1 gebruik Paulus die woord “toor” ( NLV) . In die 1983 vertaling praat hy van “verstand benewel” maar ek dink die Grieks verwys ook na toor . Hoekom sou hy die woord “toor” gebruik ?...
Johan vra: Wil graag weet hoe oud die skepping werklik is as ons na die wetenskap kyk , of is die aarde regtig in ses dae (ons dag) geskape ? Antwoord Prof Marius Nel antwoord: Die Bybel bied nêrens ‘n...
‘n Leser vra, My dogter is getroud met n man wat aan die Ou Apostle kerk behoort. Hulle is in ons kerk NG getroud . Ons kleindogter is gedoop in hulle kerk maar my dogter moes eers hulle Geloof en...