Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Wollie vra: Dit wil egter voorkom asof daar “moontlikke” verkeerde vertalings met die Bybel plaasgevind het, asgevolg van tale. Dit laat my nog steeds met n onduidelikheid oor wie dus die werklikke Vader van Simon was. Johannes of Jona. Ek...
’n Leser vra: Hoe weet ‘n mens verseker dat jy hemel toe gaan? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Dit is ‘n geloofsekerheid. Die Johannes Evangelie praat van die lewe in hemel as die ewige lewe wat nou reeds begin vir...
Wollie vra: Graag sal ek wil weet. Volgens die 33 uitgawe van die Bybel was Simon Petrus die seun van Jona. In latere uitgawes van die Bybel word gepraat van Simon Petrus die seun van Johannes. Kan u asb vir...
Willie vra Nimrod , n afstammeling van Gam ( Gam se seun Kus was Nimrod se pa) het Nineve gebou – is ek reg ? Dit was dus baie lank voor Jona op die toneel verskyn het ( Jona =780-740...