Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Willie vra: 2 Tessalonisense 2:3 & 4 – Kan julle dalk uitbrei op wie die wettelose mens is , wat die opstand behels? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Die wettelose mens wat vir die verderf bestem is (letterlik: die mens...
Willie vra: Eksodus 4 :24 ,25,26 – Ek wonder soms hoekom die Here vir Moses wou doodmaak toe hy reeds oppad was . Tydens die opdrag kon God seker vir hom gesê om te onthou dat sy seun nog nie...
Andre vra: Stem u saam met die volgende stelling wat ek maak? BOONTOE EN VORENTOE (Die kern van die evangelie opgesom in twee woorde). ‘n Kenmerk van die tyd waarin ons leef is dat alles bevraagteken en verklaar moet word...
Jan Smith vra: In Genesis 24:2 sê Abraham vir sy dienaar: “Lê tog jou hand onder my heup (3) dat ek jou kan laat sweer by die Here … “. In Job 40:2 staan daar: “Gord tog jou heupe soos...