Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Halloween of “All Hallow’s Evening/All Saints” word regoor die wêreld rondom 31 Oktober gevier. Die Engelse term “Halloween” is maar net ‘n paar honderd jaar oud (circa 1745). Die oorspronklike (All) Hallow(s) Eve(n) het met tyd ontwikkel in die term...
Jan Smith vra: Onderwerp: Matt 16: 28 Boodskap Teks: Die Skrif sê: Voorwaar Ek sê vir julle, daar is sommige van die wat hier staan, wat die dood sekerlik nie sal smaak voordat hulle die Seun van die mens in...
Anna vra: Ek is n baie stil persoon. Ek luister eerder voor ek sal praat. Daarom sukkel ek om met God te “gesels”, want ek weet nie wat om te sê nie, alhoewel ek dit baie graag wil doen. Hoe...
Yolandi vra: Ek hoop julle kan my help. Ek het onlangs ‘n booskap deur my tannie van die Here af gekry vir my.”Geseënd is jy onder die nasies” Ek het probeer om dit op te soek om te sien wat...