Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Wille vra: My geloof hang nie af van my emsosies nie, dit besef ek, maar daar is ʼn amperse tamheid in my geloofslewe. Ek lees gereeld Bybel en is n gereelde kerkganger. Ons het 2 skitterende predikante,maar tog is daar...
Peter vra: 1) graag wil ek weet of die Baha i Faith n sekte is. 2) Die 3 susters kerke se noem name soos die Doppers en ek dink daar is ook “ die stoep sitters” Ek is n Herformer...
Jaco vra: Ek wil graag iets weet omtrent die PWL – “Pad van die Waarheid tot die Lewe”-Bybel, geskryf deur Gerrie Coetzee. 1. Is die Bybel ’n betroubare bron om mense te leer, aangesien die vertaler reken dit is die...
Susan vra: Mens hoor dikwels van mense wat sterf en dan terugkom met ‘n getuienis dat hulle in die hemel was. Is dit Bybels? Watter Skrif in die bybel verwys daarna? Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Die vraag...