Here, Here – Francois Malan
Francois vra `n Persoon wat baie lief daarvoor is om voor te gaan met gebed het die gewoonte om die woord “Here” omtrent aan die begin en einde van elke sin te gebruik. Iets soos: “Here, baie dankie Here dat...

Pierre vra: My vraag gaan oor die dreamcatcher. Ek weet die dreamcatcher kom van die Amerikaanse Indiane (Inheemse Amerikaners) af wat dit ophang om slegte drome te vang, veral waar kinders slaap. Mense met wie ek al gepraat het, het...
Amanda vra: Ek was besig om in 2 Petrus 2 te lees oor vals leraars. Ek lees toe tot by vers 15:16 in Die Boodskap op my kindle. “Hulle doen presies wat Bileam, die seun van Beor, vroeër aangevang het. Hy is daardie vals...
Pieter vra: Ek het ‘n vraag oor die teksgedeeltes in Jeremia en Hebreërs wat verwys na die ou en nuwe verbond. Ek het die gedeelte gelees: Alle Paaie lei na Jesus: Ou verbond-nuwe verbond deur Adrio König. My vraag is...