www.bybelkennis.co.za Blog
Die Groot Geloofswoordeboek: Die Eindtyd (2)
Die tekens van die tye is die tekens van die nabye wederkoms van Christus. Sowel Jesus as die skrywers van die Nuwe Testament noem ‘n aantal gebeurtenisse wat sal dien as tekens dat sy koms naby is. Maar let mooi op na hierdie formulering: Tekens dat sy koms naby is, nie tekens wanneer sy koms naby sal wees nie.
Die hemel en die hel – Jan van der Watt
Twee lesers het die volgende twee vrae gevra wat by mekaar aansluit:
Anton vra:
Ek wil graag die geleerdes se opinie hê oor al die boeke wat deesdae geskryf word “5 sekondes na dood” “Hemel is ʼn werklikheid” “Hel is n werklikheid” en almal wat al sê hulle is al hel toe en hemel toe is dit Bybels?
Positief in die wêreld – Jan van der Watt
Chris vra:
Hoe kan ek as Christen positief in hierdie wêreld raak ? ( Hierdie wêreld is Suid-Afrika ) As wit, persoon is dit half onmoontlik. Ek bid elke dag vir wysheid.
Die Groot Geloofswoordeboek: Die Eindtyd (1)
Berekenings
Die eindtyd is die tyd van die wederkoms van Christus. Daar is verskillende oortuigings onder Christene oor die eindtyd. Hulle verskil veral oor wanneer dit sal wees. Deur die eeue is daar telkens berekenings gemaak.