www.bybelkennis.co.za Blog
Van: Shaun Reed Onderwerp: Die onvergeeflike sonde Boodskapteks: Ek het na verskillende mense geluister in verband met die onvergeeflike sonde. Ek wil net by julle hoor of ek korrek verstaan. Wat ek verstaan, is: God vergewe ’n persoon alles, alle...
Dit is met groot hartseer dat die Bybelkennis.co.za-familie “afskeid” neem van dr Coen Slabber (“oom Coen” soos hy by baie van ons bekend was), een van die stigters van Bybelkennis.co.za en die bladbaas van die begin van die bestaan van...
Theuns Vra: In die wereld waarin ons leef speel tegnologie so n groot rol. Ek kyk gereeld na die erediens op TV, ons plaaslike predikant stuur twee maal per week “huisbesoek “stukkies op WhatsApp .Ek is deel van ‘n aanlyn...
Vraag: Tjaart vra hoe dit verstaan moet word dat daar in Eksodus 33 staan dat niemand God se aangesig sal sien nie, maar dat Moses het God wel van agter gesien het. Prof Jan van der Watt Antwoord Daar staan...