www.bybelkennis.co.za Blog
Deel 5: Ons Vader. Here, laat U koninkryk kom… Hierdie eerste fases van gebed stem ooreen met die manier waarop Christus sy dissipels geleer het om te bid. Kom ons kyk daarna. Die eerste reëls van die ‘Ons Vader’ begin...
Deel 4: Dankie Here! ‘Dankie sê’ is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was ‘dankie sê’ iets anders as vandag. Vandag is dankie ‘n woord wat baie gebruik word. Dink maar hoe ons ons kinders...
Lof uit ‘n traan, maar sonder ‘n vals noot. ‘n Rooilig: ek loof die Here so hard dat ek net my eie stem hoor! Lofprysing maak ‘n belangrike deel uit van baie kerke se eredienste en ander byeenkomste. Dit is...
Elbe vra: Ek wil die Bybel bestudeer van voor tot agter, kruis en dwars maar sistematies. Hoe kan ek dit doen? Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Daar het onlangs ‘n artikel oor Bybelstudie op ons webblad verskyn. Hier...