www.bybelkennis.co.za Blog
Francois vra: In ons groepie het iemand onlangs beweer dat daar nie ‘n woord beskikbaar is wat/om God te kan beskryf nie? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Dit is inderdaad so dat dit moeilik is om ‘n enkele...
1:21-27 Die gedig oordink die vernietigende oordeel wat pas uitgespreek is oor ‘n gewonde Jerusalem wat na aan sy dood is. 1:21-23 Die stad se verlede word onthou as die agtergrond vir ‘n lied van verbasing en smart: vers 21...
“The truth is like a lion; you don’t have to defend it. Let it loose; it will defend itself.” (Augustinus) Wees meer soos Jesus Christus Daar is ‘n toenemende ideologiese polarisasie in ons samelewing. Ed Stetzer sê dat...
“Courage is contagious. When a brave man takes a stand, the spines of others are often stiffened.” (Billy Graham) Matteus 24:15 – 16 The Gospel Coalition het ‘n afdeling waarin hulle moeilike Bybelgedeeltes verduidelik. Wannner julle dan die...