www.bybelkennis.co.za Blog
Moenie bang wees vir jou emosies nie. Ons word dikwels wys gemaak dat dit verkeerd is om jou emosies te toon. Tog het ons almal emosies. Iemand het eenmaal gesê dat ons nie kan help dat ons gevoelens het nie,...
Ons het gesien dat ons selfgesprekke sonder dat ons dit altyd besef dikwels outomaties plaasvind. As ons geleer het om negatief te dink deur altyd fout te soek of die slegste te dink, sal ons selfgesprekke so negatief lyk. In...
Die lewe behandel hom stief Pa’s se sukses is dikwels die struikelblok vir hulle kinders, maar Arme Moaner sal vir jou sê dat sy kinders niks het om oor te val nie. Hy voel maar eintlik hulpeloos en hopeloos. Niks...
’n Stoffie of nie ’n stoffie nie? Perfeksionis is eintlik die buurman van Skeidsregter. Dit is dié mense wat dink dit hang van hulle af om die wêreld perfek te maak en dat ’n mens se waarde gemeet kan word...