Tagged: Die Groot Geloofswoordeboek: Gnostiek

image_pdfimage_print

Die Groot Geloofswoordeboek: Gnostiek

Gnostiek – Adrio König

[Hierdie gedeelte moet saam met die Evangelie van Tomas geskryf word.]

Dit beteken die Evangelie is so geskryf dat ’n mens dit nie moet verstaan nie. Die veronderstelling is dat ’n mens van elders insig of inligting moet kry om dit te begryp.

image_pdfimage_print