Die Here toets my
One who condones evils is just as guilty as the one who perpetrates it. -Dr. Martin Luther King Jr.,
Die Here toets my
In Eksodus 17 lees ons van Israel wat by Refidim kamp opslaan. Daar is egter ‘n groot probleem: daar was geen water vir die mense om te drink nie. Die volk maak rusie met Moses. Moses antwoord: Waarom stel julle die geduld van die Here op die proef? Die NIV stel dit sterker: Why do you put the Lord to the test?