Tagged: Jesus

image_pdfimage_print
seevangalilea

Die See van Galilea

Die See van Galilea – Coen Slabber

Die See van Galilea is die grootste varswater- meer in Israel. In die Bybel staan dit onder verskillende name bekend: Gennesaretmeer (Numeri 34:11; Josua 12:3; Lukas 5:1); die See van Tiberias (Johannes 6:1). In die Ou Afrikaanse vertaling lees ons in Josua 34:11 van die meer Kinneret.

Die Groot Geloofswoordeboek: Woord as titel vir Jesus

Die Groot Geloofswoordeboek: Woord as titel vir Jesus

Woord as titel vir Jesus

Daar word ses keer na Jesus as “die Woord” verwys, almal in Jo­hannes se geskrifte (Joh 1:1, 34; 1 Joh 1:1; Op 19:13). Veral die ver­wysings in Johannes 1 herinner sterk aan die betekenis van “die woord” of “die woorde” van God, en ook aan die gebruik van die begrip “die wysheid” in die Ou Testament.

image_pdfimage_print