Tagged: Jesus

image_pdfimage_print

Jesus se Liggaam

Jesus se Liggaam – Marius Nel

Jerrie vra:

My vraag (probleem) dan:

Die voorspelling van die koms van die Messias, as mens, word die mens as volg geskets….

1.  “….Baie mense was ontsteld oor hom, hy was so misvormd dat hy nie meer soos ‘n mens gelyk het nie, nie meer die voorkoms van ‘n mens gehad het nie.”  (Jes. 52:14), asook

2.  “….Hy het nie skoonheid of prag gehad dat ons na hom sou kyk nie, nie die voorkoms dat ons van hom sou hou nie,” (Jes. 53:2)

‘n Paar dinge wat jy dalk nie oor Jesus geweet het nie

‘n Paar dinge wat jy dalk nie oor Jesus geweet het nie – Stephan Joubert

1. Weet jy? …Jesus se familie het na sy hemelvaart ‘n belangrike rol in die kerk gespeel.

Volgens Markus 6:3 het Jesus vier aardse broers en twee susters gehad. Markus noem die name van sy broers: Judas, Joses, Jakobus en Simeon. Alhoewel Jesus se susters se name nie in die Bybel vermeld word nie, word hulle in die vroeë kerk as Maria en Salome geïdentifiseer.

image_pdfimage_print