Vas – Hermie van Zyl
Ina vra Ons kerk het ‘n 21 dae vas uitgeroep. In dié tyd het ek na ‘n preek van pastoor Deon Allers geluister wat juis handel oor vas en gebed. In die preek het hy ook genoem dat daar nie...
Ina vra Ons kerk het ‘n 21 dae vas uitgeroep. In dié tyd het ek na ‘n preek van pastoor Deon Allers geluister wat juis handel oor vas en gebed. In die preek het hy ook genoem dat daar nie...
Thayne vra:
Verduidelik asb. Vir my Matteus 9:16 – 17
Vas, met ander woorde, om vanweë geestelike of godsdienstige redes bewustelik te besluit om nie te eet vir ‘n beplaalde periode nie, word vandag nog wyd in die Christendom beoefen, byvoorbeeld in die Rooms Katolieke, Ortodokse en sekere van die Protestantse kerke. Dit word selfs deur sommige as verpligtend gesien.
Die Bybel praat van ʼn gebruik om ter wille van jou godsdiens nie kos te eet vir ʼn ruk nie – dit word vas genoem (Matteus 6:16-18). In plaas daarvan om te eet, fokus jy op God. Sodra jy honger word, of etenstyd aanbreek, sê jy vir jouself nee vir die kos en dink dan liewer aan die Here en praat met Hom. Op die manier word die vastyd ʼn spesiale tyd vir jou en God. In die tyd kom jy sommer baie nader aan hom.