Category: Bybelse Temas en Sake
‘n Leser vra Wat beteken ” Die Here kom met sy loon om elkeen te beloon volgens sy dade” Antwoord Dr Johann Voges Antwoord In Openbaring 22:12-19 is daar sewe uitsprake van Jesus. In die eerste ses is die fokus...
As die onvergeeflike jou vergewe is, behoort jy die onverskoonbare teenoor jou te kan vergewe. Matteus 1821 – 35 (Hoofstuk uit Jesus se preekstories. Johann Voges 2023. Groep7 Drukkers en UItgewers. Bl175-186)) Onvoorwaardelik Wedersydse respek en waardering vir mekaar...
‘n Leser vra Ek wil graag weet wat spesifiek hierdie “gehoorsaamheid” behels in (Joh 3:36) Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die...
‘n Leser vra Toe Jesus vir die rower gesê vandag sal jy saam met My in die Paradys wees is toe Jesus saam met die rower gesterf het. As ek die Heilige Gees versaan is dit toe Hy terhelle neer...