Die Heilige Gees – Jan van der Watt
Michelle vra: Wanneer onttrek die Heilige Gees van die aarde af? En die oomblik wat Hy onttrek, sal die Geesvervulde mense dan nie meer Geesgevul wees nie? Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Die Nuwe Testament sê nie dat...