Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Vraag ‘n Leser vra: Iewers is’ n persoon in die Bybel naam gegee wat beteken “Ek het jou van God Gebid” Antwoord Prof Francois antwoord 1 Samuel 1:20: Hanna het hom Samuel genoem, want, het sy gesê: ‘van die HERE...
Vraag ‘n leser vra Ek benodig n ander Naam vir Nagmaal vir n Christelike Taak – 12 Letters – begin met V en eindigmet L Antwoord Prof Francois antwoord VerbondsmaalIn 1 Korinthiërs 11:25 sê Jesus: Hierdie beker is die nuwe...
‘n Leser Vra IEWERS IN DIE BYBEL, EK WIL MY VERBEEL DIT IS IN JESAJA OF JEREMIA MAAR EKKAN VERKEERD WEES IS N VERS WAT SE ” SAL DIE MENSE DAN NIE UITGAAN EN OPHUL AANGESIG NEERVALE EN Se WAARLIK,...
‘n Leser vra Nerens se die Woord dat Jesus op die Sondagoggend opgestaan het nie, wel dat die graf toe al leeg was. Jesus kan nie lieg nie, oral praat Hy van 3 dae, op die derde dag opstaan. Die...