Category: Bybelse Temas en Sake
Jan Smith vra: Joh 15: 26. Praat van die Gees van die waarheid wat van die Vader UITGAAN. Ampl Bible: (proceeds) from the Father. Gal 4: 6. En omdat julle kinders is, het God die GEES VAN SY SEUN in...
Sue vra: Hoe versoen ‘n mens die Heilige Gees? – dis ‘n vraag wat een van my dogters my gevra het en ek sal graag aan haar die korekte antwoord wil gee. Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Ek veronderstel...
Verbouing van olyfbome Die olyfboom kom vir die eerste keer ter sprake in die Ou Testament in die verhaal van Noag waar ons lees dat ‘n duif teruggekeer het na die ark met ‘n olyfblaartjie in sy bek (Genesis 8:11)....
Die maak van wyn Die druiwesap is vir omtrent ses weke lank in die houers waarin dit opgevang is, laat staan. Dit het dan daarin begin gis. Die afsaksels het op die bodem van die houer gaan lê. Die wyn...