Category: Bybelse Temas en Sake
Assiriese en Babiloniese invloede Die wegvoer van die Jode na Assirië en Babilonië het tot die verdere ontwikkeling van die Joodse opvoedingsisteem gelei. Nadat Israel na hulle land teruggekeer het, het dit deel van die Griekse Ryk geword en hierdie...
Anna vra: Ek is n baie stil persoon. Ek luister eerder voor ek sal praat. Daarom sukkel ek om met God te “gesels”, want ek weet nie wat om te sê nie, alhoewel ek dit baie graag wil doen. Hoe...
Yolandi vra: Ek hoop julle kan my help. Ek het onlangs ‘n booskap deur my tannie van die Here af gekry vir my.”Geseënd is jy onder die nasies” Ek het probeer om dit op te soek om te sien wat...
Leser vra: Ek is so huiwerig om hierdie vraag te vra. Ek voel dat ek dalk baie selfsugtig sal voorkom, en miskien is ek selfsugtig. Ek en my man werk albei. Alhoewel ons dit finansieel kan bekostig dat ek by...