Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Die regters In die dae voor die koningskap was elke stamhoof of leier ‘n regter in sy eie reg. So het Josua vir Akan verhoor en veroordeel (Josua 7:19-20). Later was daar profete wat reg gespreek het soos Samuel, wat...
Finansies Die koning se huishouding het uiteraard baie geld gekos. Uitgawes is destyds anders as in moderne regerings beheer. Die volk moes belasting aan die koning betaal. In Oosterse terme word dit in 2 Kronieke 17:5 geskenke genoem. Die koning...
Aspekte van die koningskap Dawid en Salomo is deur priesters met olie op die hoof gesalf as teken van hulle bevestiging, as koning. Later het meer seremonies bygekom. Saul het ‘n kroon en armband gedra (2 Samuel 1:10) en Salomo...
Bondgenootskappe Voor die koms van die koningskap was een van die bekendste bondgenootskappe die van ‘n groep stamme wat saamgestaan het om ‘n gemeenskaplike heiligdom te beskerm. In Josua 24 (veral verse 1 en 25-27) laat Josua by Sigem die...