Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Verblyf Behalwe verblyf in ‘n herberg het mense ook op ander maniere as reisiger verblyf gevind. Die normale manier was om eers by die stadspoort te bly en te wag totdat jy genooi word om in te kom -dikwels deur...
Die groet Om mense te groet het nie baie oor die eeue heen verander nie, behalwe in detail. Daar was veral drie tipe begroetinge in gebruik wat bepaal is deur die aard van die geleentheid. Die mees algemene groet was...
Om mense te ontvang, voedsel en verblyf te gee, was ‘n belangrike sosiale gebruik. Gasvryheid is in sowel die Ou as Nuwe Testamentiese tyd hoog geag. Die nomadiese wyse van leef, waar almal maar swerwers was soos in die vroegste...
Interessante Bybelgedeeltes Die oog van ‘n naald Matteus 19:24. Baie verklarings is gegee vir die uitdrukking “dit is makliker vir ‘n kameel om deur die oog van ‘n naald te gaan as vir ‘n ryke om in die koninkryk van...