Hebreeus – Johann Voges
‘n Leser vra oor Hebreeus Antwoord Dr Johann Voges antwoord, Die vraag wat jy vra het te make met die destydse sogenaamde “gematria” waar letters van die alfabet ook getalwaardes aan gekoppel is. Dit was populêr onder die Jode sowel...