DIE WIL VAN GOD VIR DIE WÊRELD EN VIR JOU Hoofstuk 1 (2) – Dionne Craffort
HOOFSTUK 1 GOD SE WIL GEOPENBAAR. Die skepping voorberei vir God se openbaring. God is die almagtige, alomteenwoordige, ewige en alwyse Wese wat in die ontoeganklikheid van Sy heerlikheid en heiligheid bestaan. Hy is onkenbaar totdat Hy besluit om Hom...