Category: 1 Johannes – Bybelstudie reeks deur Prof Francois Malan

image_pdfimage_print

Die Eerste Brief van Johannes: Die vierde vereiste vir kinders van God – om lief te hê (vervolg) (d) Vrymoedigheid in die liefde (4:17-18) – Francois Malan

4:17 ‘Hierin…’ kan verwys na 4:16 en/of na die res van 4:17. Met 4:16 beteken dit dat die gemeenskap tussen die mens en God en God en die mens die basis is van die vervolmaking of hoogtepunt van die liefde....

Die Eerste Brief van Johannes: Die vierde vereiste vir kinders van God – om lief te hê (vervolg) (c) God in ons, ons in God (4:14-16) – Francois Malan

4:14 In vers 12 is gesê: niemand het God nog ooit aanskou nie. Soos in 1:1-3, verklaar Johanes hier met klem ‘en ons het dit aanskou…’ dat hulle, die dissipels, wel vir Jesus gesien het as die oorspronklike ooggetuies (vgl....

Die Eerste Brief van Johannes: Die vierde vereiste vir kinders van God – om lief te hê (vervolg) (b) God se liefde as dryfeer om lief te hê (4:11-13) – Francois Malan

Ná die digterlike gedeelte oor God as die bron van die liefde (4:7-10), volg ‘n stuk prosa oor die inspirasie wat God se liefde in ons bewerk (4:11-16). Die evangelie is gebou op die liefde van God, wat daarna soek...

image_pdfimage_print