Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Leser vra Wat wil Romeine vir ons hier vertel in: 1-30? bv. Versoekers en ‘n naby skat? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Romeine 9-11 is ’n eenheid waarvan die tema in 9:6a aangedui word. Die uitdaging word gestel: Dit is...
Francois vra: “Hoe moet Eksodus 24:10 “Hulle het die God van Israel gesien” en 24:11 “God het geen hand teen hulle gelig nie” verstaan word? Word dit nie algemeen in die Bybel geleer, soos byvoorbeeld in Eksodus 33:23 “Niemand mag...
Jan vra: Boodskapteks: Openbaring 12:7-11 vertel van ‘n oorlog wat in die hemel gekom het tussen Migael en sy engele en die draak en sy engele met lg wat uit die hemel op die aarde neergewerp is – die groot...
Jan vra: Onderwerp: Joh 20:17: “Raak My nie aan nie” By Jesus se verskyning aan Maria na sy opstanding het Hy vir Maria gesê: “Raak My nie aan nie, want Ek het nog nie opgevaar na my Vader nie; maar...