Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Vraag Jan vra: Op verskeie plekke lees mens dat persone hulle klere geskeur het as hulle slegte nuus ontvang het of as die Here deur ‘n profeet met konings praat. Waaruit stam die gewoonte? Sê nou maar die material was...
‘n Leser vra: Kan u asb. 2 Joh vers 9,10 aan my verduidelik. Antwoord Prof Francois Malan antwoord: 9 ‘Elkeen wat nie bly by die leer van Christus nie, maar ‘vooruitgaan,’ het God nié;…’ Die eienaardige figuurlike gebruik van die...
Alexandria vra: Ek wil graag weet wat die verskil is tussen jou baba inseën en jou baba doop, want wat ek lees in die Bybel is dat kinders reeds aan die Here behoort, en vir my beteken dit wanneer jy...
‘n Leser vra: Verduidelik vir my asb die sewe geeste. Antwoord Prof Francois Malan antwoord In Openbaring 1:4; 3:1; 4:5; 5:6 word verwys na die sewe Geeste as die benaming van die Heilige Gees in sy veelvuldige en omvattende werking....