Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
‘n Leser wil weet: Ek wil weet mag iemand evangelie verkondig en vergoeding ontvang? Antwoord Prof Francois Malan antwoord In 1 Koriniërs 9 gee Paulus ‘n reeks argumente waarom ‘n verkondiger van die evangelie vergoeding moet ontvang: 9:4 het ons...
Franciske vra: Onderwerp: Leer kinders die Bybel Boodskap Teks: Ons doen tuisonderrig met ons kinders (10 en 13 jaar oud) en vra graag raad oor hoe om die Bybel goed vir hulle te leer. Ons het altyd gedink dat die...
Werner vra Ons bely onder andere dat God goed is en dat God liefde is. Ons aanvaar ook dat God alles geskape het wat bestaan. Gegewe bogenoemde, waar kom “kwaad” dan vandaan? Daarmee saam, kan ons aanvaar God het die...
Werner vra: Hierdie vraag is oeroud en ek kon tot hede nie ‘n sinvolle antwoord kry nie. Waarom moet die nuwe Jerusalem dik mure kry met engele wat die porte bewaak as satan en sy helpers saam met verlore mense...