My medemens sondig
My medemens sondig – Francois Malan
Awie vra:
êrens in die Bybel staan geskryf dat as jou medemens sondig en jy hom nie teregwys nie, jy skuldig sal wees as hy in die verderf beland. Waar asb.
Awie vra:
êrens in die Bybel staan geskryf dat as jou medemens sondig en jy hom nie teregwys nie, jy skuldig sal wees as hy in die verderf beland. Waar asb.
‘n Leser vra:
Kan u my asb. inlig aangaande die Jabesgebed . Wat is die belangrikheid hiervan in die lig van die feit dat Jesus die “Onse Vader” gekies het as modelgebed toe Hy sy dissipels leer bid het?
Is die belangrikheid van hierdie gebed oorbeklemtoon deur baie mense, na aanleiding van Bruce Wilkinson se boek daaromtrent, of nie ?
[Jan Smith het sekere sake oor die doop na vore gebring. Prof Adrio König reageer op sekere aspekte. Die gedeeltes van Prof Adrio is in groen.]
In die artikels oor die doop van prof Adri König wat op die webblad verskyn lyk dit of hy die kinderbesprenkeling en die grootdoop aan mekaar gelykstel as sou beide aanvaarbaar wees in die bediening van die kerk.
Vandag het Prof Nelus Niemandt by ‘n ontmoeting ‘n belangrike punt gemaak. In ons tyd, volgens Niemandt, word ons oorspoel met inligting of data oorstroming. Vir hierdie rede is onderskeiding een van die belangrikste vaardighede wat gelowiges in Millennium drie kort. Ons leef in ‘n wêreld van kodes, tekens en metafore.